advertisement
Question
Posted by: LG | 2004/11/09

Wil graag help-Maar weet nie

Hi,,

Het met my gewese skoonsuster gepraat,oor haar dogter,die meisiekind is 18jaar oud. Sy het by haar b/f ingetrek so 4maande terug, sy werk wel haar salaris is nou nie veel nie. Die b/f werk glad nie,drink en rook dagga en dan jol hy saam sy vriende. Haar ouers het op n staduim gesukkel en toe het sy besluit om skool te verlaat.

Ek het altyd n sagte plekkie vir haar gehad en het nog steeds. Ek het so 6 jaar terug uit n slegte verhuoding gestap,waar my vorige ou ook nie gewerk het nie,en ander dinge gedoen. Ek het gelukkig my oe oop gemaak en uitgestap, is nou getroud met n wonderlike man,hy het n goeie werk,so ek hoef nie te werk nie.

Omdat ek weet sy verdien baie beter as hy,wil ek haar graag help ek weet hoe dit was,en hoe dit kan wees.

Ek het vir haar ma gese,ek sal met haar praat dalk kan ek haar help,sy kan hier by ons kom bly en veder gaan leer,of haar skool klaar maak deur n tegnikon. Nou is my probleem hoe moet ek haar benader???? en met haar praat oor dit.

Dit gaan nie maklik wees nie,maar nogtans wil ek probeer,en nie soos almal wat haar afskryf en wil onterf nie.......

Enige hulp sal ek wardeer , dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like the kid is geting in over her head with a bad guy likely to hurt her. She won't be amenable to help unless and until she recognizes that she needs it And when she recognizes the need for help, she;ll probably need a professional counsellor

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: LG | 2004/11/09

Hi Jacques

Maar sy sal aan my noem dat die ou nie werk nie,,en ons weet dat hy teer op haar...

Reply to LG
Posted by: Jacques | 2004/11/09

Die ding is om haar te vra om by jou te kom bly sodat sy nie onnodige finansiele druk op haar kerel plaas nie.Dit sal die beste rede wees.As sy eers ingetrek het by jou...Verduidelik vir haar dat haar studies belangrik is.Dan kan jy haar stelselmatig van die ou ontslae raak.Op hierdie stadium het julle geen been om op te staan nie...Probeer dit en laat ons weet??

Reply to Jacques

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement