advertisement
Question
Posted by: Linke | 2004/09/28

When do I need to??????????

Ek wil graag weet op watter ouderdom moet `n jong vrou na `n ginikoloog toe gaan!

Ek is in my 20er jare en het nog slegs 3 keer seks gehad! Ek is nie op die pil of enige voorbehoed middels nie want my bf gebruik altyd `n kondoom!

Moet ek nou al na `n ginikoloog begin gaan of moet ek eers gaan as ek die pil begin gebruik! Ek wil graag op `n vroë ouderdom begin gaan omdat daar borskanker in ons familie is!

Beantwoord asb my vraag!

Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you are sexually active you probably should see a gynae once a year.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Golly | 2004/09/28

Linke,

Vra jou dokter oor die borskanker bloedtoets. Die kode van die toets is CA 153. Indien borskanker in jou familie is, kan jy eenvoudig elke jaar die bloedtoets laat doen om seker te maak dat jy kanker-vry is. DIe bloedtoets is baie meer akkuraat as die self-borsondersoek. 'n Mammogram word ook nie aanbeveel as jy nog baie jonk is nie, aangesien die borsweefsel te dig is en die mammogram nie kwaadaardige weefselverdikkings kan onderskei van normale weefsel nie.

' n Papsmeer word aanbeveel vir seksueel aktiewe vrouens, maar dis goed genoeg om een keer per jaar of twee jaar te gaan vir die ondersoek. Niks om voor te skrik nie, dis die gynae se werk en as jy ongemaklik voel alleen met die dokter kan jy vra dat 'n verpleegster of suster by staan om die monster te ontvang. GP's kan ook hierdie monster neem aangesien die uitslae reeds interpreteer word in die laboratorium (normaal of abnormaal). DIe dokter gee eenvoudig net die uitslag deur na jou.

Voorspoed!

Reply to Golly
Posted by: kegomoditswe | 2004/09/28

O tshwanela kegore obone doctor ka potlako. Gobane ga ene ele gore khoodomo ga ya thubega kene ke tlare o bone ngaka. O se ka wa dula fela kgaitsadi go bane bolwetse bo tla etela epele.

Mo nako etlang etsebe gore le rona re batla go go thuse e seke wa kwala ka puo e re sa itlusiseng go bane janong o wa kgetolla. Ke ya kopa tswetswe tswetswe

Reply to kegomoditswe
Posted by: Jessica | 2004/09/28

Persoonlik hou ek van 'n man, maar dit kan wees omdat ek by 'n dame was wat nie 'n sist opgetel het nie. Dit het duidelik nie iets met geslag te doen nie, maar eerder oor vermoë. Gewoonlik doen hulle 'n interne sonar, om te kyk of als okay lyk en 'n pap smeer.

Jessica

Reply to Jessica
Posted by: Linke | 2004/09/28

Thanx Jessica

I heard that it is not so bad but I would still prefer to go to a female gynae! What do you think, which is best?

what can I expect during this checkup?

Plse reply

Reply to Linke
Posted by: Jessica | 2004/09/28

Beste Linke

Hulle sê 'n vrou moet na die ginikoloog toe gaan sodra jy seksueel aktief raak, dws nou. Jy hoef slegs vir 'n jaarlikse check-up te gaan, dit is nie so erg soos wat jy dink nie

Jessica

Reply to Jessica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement