advertisement
Question
Posted by: Buzz | 2005/11/30

What do you drive - CS forgive me please, I'm having so much fun!

What a good laugh...

Alfa
Passievol en romanties, jy’s mal oor jouself. Effens onbetroubaar en soms eksentriek. Jy haat BMW-bestuurders, maar dink en gedra jouself nes hulle!

Audi
Jy wil graag glo jy’s deel van die nuwe generasie wat omgee, omgewingsbewus en familie-georiënteerd is. En eintlik is jy maar fokken vervelig en ry niks meer as ‘n krismis-bus nie. Jy sal waarskynlik eendag met ‘n Merc ry, maar sal altyd wonder of jy nie maar daardie BMW moes gekoop het nie.

BMW
Selfgesentreerd, ambisieus, dinamies en uiters bewus van jouself. Gewoonlik ‘n windgat vark, hou daarvan om te beïndruk, maar eintlik net ‘n yuppie wie se vervaldatum al verstryk het. Dink jy sal eendag die CEO van die maatskappy wees, maar jy’s net ‘n kantoor-nerd wat dink jy’s die spil waarom die hele wêreld draai.

Daewoo
Gee nie ‘n fok om vir “image” nie en verkies betroubaarheid, daarom word jy nie maklik in die verkeer raakgesien nie, daarom stel “hi-jackers” ook nie in jou belang nie. Jy’s ook ‘n pyn in die gat oor die toestand en instandhouding van jou beskeie voertuigie en laat niemand anders toe om te bestuur nie, net vir in geval hulle dalk in jou ou karretjie sou poep.

Fiat
Oulike, selfversekerde meisies wat teen die beroepsleer wil uitklim, met ‘n “fokkie-res” verskuilde agenda. Sal elke fokken besitting van jou vat as sy van jou skei.

Ford
Jy leef nog in die 70’s, sukkel jou gat af om by die 90’s aan te pas, wat nog van die millennium! ‘n Lojale, getroue werker, maar oorbluf deur die kantoor- en arbeidsbeleid. Jou volgende kar sal waarskynlik weer ‘n Ford wees.

Honda
Jou lewensideaal is ‘n BMW. Jy’s net op eie opinies ingestel en is ‘n absolute pyn in die gat en ook die baas se skelm (manlik of vroulik!).

Isuzu
Jy’s mal oor die reuk van diesel en het ‘n geheime fantasie om ‘n lorriedrywer te wees.

Hyundai /Kia
Nogal vooruitstrewend, intelligent en prakties, maar mislei. Quite progressive, intelligent and practical. But misguided. Die tipe persoon wat ‘n subkomitee sal voorstel om die oplossings te vind wat die komitee nie kon nie. Jy sal daarby hou dat ‘n Koreaanse kar beter as die Japanese model is.

Jeep
Jy sal graag wil glo jy beleef die Amerikaanse droom van die ongerepte buite-lewe. Die naaste wat jy egter daaraan kom is om op TV na “Days of Our Lives” en die “Adventure Channel” te kyk!

Land Rover
Jy is ‘n ontwerperspersoon with a ontwerperslewe, wat altyd te veel vir alles betaal. Ontwerpersmodder word gratis saam met die Landrover-“badge” voorsien. Jy’s ‘n rasis en het fantasieë oor Koningin Elizabeth van Engeland. As jy ‘n Freelander het, is dit waarskynlik ‘n egskeidingsgeskenk van jou eks.

Mazda
‘n Ford-bestuurder met minder geld, vervelig, geen “image” en minder verbeelding. Driver with less money. Baie afgetrede mense bestuur Mazdas. Jy’s net in almal se pad en behoort by die huis te bly.

Mercedes-Benz
Verantwoordelik, onberispelik en konserwatief. Vervelige CEO-klone met te veel geld, of die super kantoor-fossiel wat nie kan onthou hoe voel pret nie. Jy’s definitief nie “date”-materiaal nie.

Nissan
Goeie, standvastige, hardwerkende, verantwoordelike kantoorwerker. Jy hou daarvan om te reis en hou vol jy’t die vermoë om ys aan die Eskimo’s te verkoop. Jou geliefkoosde antwoord : “Dis ‘n maatskappykar.”

Opel
“Wannabe Schumachers”. Sal graag ‘n VW wil hê want Duitse tegnologie is jou evangelie. Jy’s alewig haastig, maar kry nooit iets gedoen nie. Jy spandeer al jou geld op modifikasies om vir ‘n BMW 3-reeks te kan wegry.

Pajero
Nie so etiket-bewus soos jou Land Rover-eweknie nie, maar glo vas in die ultimate Paris-to-Dakar, Africa-advontuur. Jy ry deur poele om jou eie ontwerpersmodder te skep. Jy glo jy het die statustoets geslaag, maar almal weet daar lê nog ‘n lang pad vir jou voor.

Peugeot
Jy dink Frankryk is die beste land in die wêreld en verveel almal met jou beperkte Franse kennis en stories oor die Louvre en die Sourbonne.

Porsche
Klein pielietjie.

Renault
‘n Eksensentriek wat daarvan hou om dinge verkeerd-om te doen. Gewoonlik die een wat al die belanglike vrae op personeelvergaderings stel. Jy glo vas jy het styl, maar dis minder as safaripak bo-oor ‘n langmou trui. Jy’s waarskynlik skeef.

Ssangyong
‘n Idioot wat in ‘n droomwêreld leef, want jy wil graag ‘n Pajero hê, maar jy kan dit nie bekostig nie. Jy’t geen idee dat die enjins in Indië en nie in Duitsland vervaar-dig word nie.

Toyota
Alhoewel daar duisende van hulle is, word hulle gewoonlik nie in hulle “zero-image”-karre raakgesien nie. Toyotas is goeie, betroubare karre en word deur ‘n verskeidenheid mense met zero-persoonlikheid gekoop, om by hulle karre te pas. Skyt-bang mense wat nooit enige kanse waag nie en daarom vir ewig Toyotas sal bestuur. Die mees “zero-image” kar ter wêreld? …. ‘n wit Toyota!

Volkswagen
Hoogs oordrewe vir betroubaarheid sedert die Beetle-dae, maar het ‘n goeie her-verkoopwaarde. Gewoonlik praktiese, verstandige mense wat daarvan hou om vinnig te ry waar niemand hulle kan sien nie. Gewoonlik irriterend VW-lojaal omdat hul eerste spyker op die agterste sitplek van ‘n Beetle plaasgevind het.

Volvo
So preuts en veilig soos die kar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I must agree about the Porsche diagnosis, though my neighbour --- who used to go jogging every morning, and now instead goes vroom-vroom round the block in his Porsche, might disagree !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

39
Our users say:
Posted by: Lady F | 2005/12/01

Ek ry Audi A3 1.8T

En ek is n skerpioen...EN HET GEEN KRIMENELE REKORD NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Lady F
Posted by: Buzz | 2005/12/01

We have the same philosphy Valkyrie. As long as you're young at heart, age doesn't matter.

Reply to Buzz
Posted by: Valkyrie | 2005/12/01

Buzz: I have never stopped living or even getting up to mischief. I even had a b/f in the early 30 and was that a blast. I fimrly believe you are just old as we want to be and I have to no intention of stopping.

Reply to Valkyrie
Posted by: Buzz | 2005/12/01

Valkyrie, if life begins at forty, then you're still a toddler. I'm probably still a twinkle in daddy's eye.

Reply to Buzz
Posted by: Valkyrie | 2005/12/01

buzz, 'n bloed jong 46

Reply to Valkyrie
Posted by: Frusty | 2005/11/30

Oh yeah! Got that right, Buzz. Spoilt brat, he was, thought he could just take what he wanted.

Reply to Frusty
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Frusty, I'm sorry, didn't want to bring up old things. Just goes to show, they're little pricks hey?

Reply to Buzz
Posted by: lee | 2005/11/30

lol.. i'm a pisces (vis) but i swear I don't hurt little animals

Reply to lee
Posted by: tittytwister | 2005/11/30

drive: subaru impreza
aquarius
wanna hear more, ask me?

Reply to tittytwister
Posted by: Frusty | 2005/11/30

Okay, okay, the guy that raped me had a Porsche. Ermmmm, what do I say here. As far as I can recall, it wasn't small, but definately not as big as he would like other to believe.

Reply to Frusty
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Ek onthou David Gresham Valkyrie, hoe oud is jy?

Reply to Buzz
Posted by: Valkyrie | 2005/11/30

Buzz, weet jy ek glo nie ons girls het al met ouens uit gegaan wat Porsches ry nie. Want hulle is maar redelik egoisties en ons hou van manne wat hulle voet plat op die aarde het

"Keep your feet on the ground and reach for the stars" David Gresham die ou Springbok Radio te oud vir julle.

Reply to Valkyrie
Posted by: Wit Zombie | 2005/11/30

Heee heee. Eks n waterdraende toyotabestuurder - n boring onnosele donner.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Can you imagine 'n "drol" (Cancer) bonking on the backseat of a Beetle?

Come on girls, tell us about the Porsche drivers....

Reply to Buzz
Posted by: Valkyrie | 2005/11/30

I am easy but not cheap......dammit selfs dit het nou verander......Tweeling.

Reply to Valkyrie
Posted by: Liz123 | 2005/11/30

Nissan en Steenbok

Reply to Liz123
Posted by: Delene | 2005/11/30

Buzz, i'm a very proud VW driver....eish that backseat is the best...LOL

Eks n waterdraer/onnosele donner

Reply to Delene
Posted by: Jemma | 2005/11/30

En om alles te kroon IS EK 'N RAM!!!!

Reply to Jemma
Posted by: Jemma | 2005/11/30

Ek het vir my man gesê dis 'n slegte idee dat ek die BMW X3 koop. Ongelukkig kon ek nie die Merc ML bekostig nie.

Reply to Jemma
Posted by: Valkyrie | 2005/11/30

Opel Aspen met "valkyrie" agter op....okay julle kan maar sê ek is 'n brag gat.....net omdat julle pêlle is sal ek julle toelaat om dit te sê.

Reply to Valkyrie
Posted by: Wit Zombie | 2005/11/30

en die fun rol voort.....sterretekens. Imagine n ram in n isuzu....



>> Waterdraer (20 Jan - 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees.
Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en
onprakties te wees - daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is 'n onnosel donner.

>> Vis (19 Feb - 20 Mrt):
Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die speurdiens en polisie agtervolg word. Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense vang 'n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik. Jy't geen selfvertroue nie en is oor die algemmen 'n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is basies f#cked up.

>> Ram (21 Mrt - 19 Apr):
Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense.
Jy is kort van humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad. Ramme is sterk kandidate in draadtrekkompetisies. Jy is 'n bliksem.

>> Bul (20 Apr - 20 Mei):
Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk 'n kak hou.
Mense dink jy's obstinaat en hardegat. Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.

>> Tweeling(21 Mei - 20 Jun):
Jy is vinnig , intelligent en 'n denker.
Mense hou van jou omdat jy biseksueel is. Jy is geneig om te veel vir te min te verwag. Dit beteken jy is 'n goedkoop bliksem. Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.

>> Kreef (21 Jun - 22 Jul):
Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme.
Hulle dink jy's 'n -|- . Jy kan ook nie besluite neem nie,
jy's 'n professionele pateet en dryf mense tot selfmoord.
Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy lewenslank 'n drol sal bly.


>> Leeu (23 Jul - 22 Aug ):
Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy 'n man is, is jy waarskynlik 'n moffie. Jou kanse vir werk en geld maak is pateties. Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is slette.

>> Maagd (23 Aug - 22 Sep):
Jy is die logiese tipe en haat wanorde. Jy soek graag kak.
Hierdie kaksoekery maak jou vriende siek. Jy is koud, toon geen emosies nie en spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so 'n powere poging is dat jy vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar is.

>> Weegskaal (23 Sep - 22 Okt):
Jy dink jy is 'n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa.
Meeste weegskale is boelies met bliksemse humeure.
Jy dink te veel van jouself en verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is 'n pyn in die gat. Weegskaal mense steel maklik en soen spiëels.

>> Skerpioen (23 Okt - 21 Nov):
Jy is uitgeslape in besigheid en kan nie vertrou word nie.
Jy sal die hoogste sport in die lewe bereik ten spyte
van jou goor asem. Die meeste Skerpioene het kriminele rekords.


>> Boogskutter (22 Nov - 20 Des):
Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het 'n roekelose manier om op geld staat te maak, omdat jou enigste talent k#kpraat is. Die meerderheid Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd 'n gat van jouself maak. Jy sal maar altyd 'n aap bly.

>> Steenbok (21 Des - 20 Jan):
Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit 'n bok vir sports nie. Daar was ook nog nooit 'n Bok van enige belang in jou lewe nie. Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as klient te hê. Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan - honde pis graag teen hul bene.

Reply to Wit Zombie
Posted by: ASP | 2005/11/30

Audi...

Reply to ASP
Posted by: Jules | 2005/11/30

LOL Nie 'n baie goeie een vir my nie. Ek ry 'n Jeep

Reply to Jules
Posted by: Buzz | 2005/11/30

CP Mom - say no more!!!

Ten minste het jou Toyota jou reputasie gespaar. Wat van VW drivers?

Reply to Buzz
Posted by: CP Mom | 2005/11/30

Ja koei! dit was wit! (hee hee)
'n taz

Reply to CP Mom
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Het enige van julle girls al 'n ou met 'n Porsche gedate? Is dit waar???

CP Mom, was jou Toyota wit?

Reply to Buzz
Posted by: twink | 2005/11/30

a purple ford fiesta...

Reply to twink
Posted by: Sue 2 | 2005/11/30

Hey CP Mom - imagine how I feel!!!! I drive a mazda!!! Oh and it's a STING noggal!!!!! I do confess though that hubby has a Land Rover Discovery that I tend to steal out the garage on a daily basis!!! It's the image thing coming outa me!!

Reply to Sue 2
Posted by: CP | 2005/11/30

Before i was always a loyal Toyota driver......Delene....lol!

Reply to CP
Posted by: Lab | 2005/11/30

VW....

Reply to Lab
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Sorry again CP Mom, but it's still a Ford!!!

Delene, please open your heart about the backseat?

Reply to Buzz
Posted by: Delene | 2005/11/30

VW.....

Reply to Delene
Posted by: CP MOM | 2005/11/30

Sorry vir jou! Ek ry die nuwe FORD FOCUS ! 2L

BLERRIE FIESTA ekke ?

ha!

Reply to CP MOM
Posted by: Buzz | 2005/11/30

Jammer CP Mom, ek't onthou dat jy 'n Fiesta ry, ek het sommer groot lag gekry.

Frusty weet ek ry 'n Vauxhall, wat ons ken as Opel - shame Frusty, jammer hoor.

Ek dink FIO ry waarskynlik 'n Toyota, Isuzu of Nissan.

Ten minste is julle sondes nie op die lappe gebring nie. Sal ek ooit die ou beetle'tjie vergeet?

Reply to Buzz
Posted by: ... | 2005/11/30

eish... don't like what is says about mine... I drive a Merc (coupe).....

Reply to ...
Posted by: Frusty | 2005/11/30

Mine isn't on there - a silver Vauxhall Agila. Working backwards, I have had a Microbus automatic, a Mini and a golf. Extremes!

Reply to Frusty
Posted by: CP MOM | 2005/11/30

Buzz - JOU BITCH!


Hoe moet ek nou voel ek ry 'n ford !

hee hee

Reply to CP MOM
Posted by: lee | 2005/11/30

lol.. vw... still and old beetle :)

Reply to lee
Posted by: Buzz | 2005/11/30

VW

Reply to Buzz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement