advertisement
Question
Posted by: Vettie | 2006/10/27

Weight-watchers resepte

Is daar dalk iemand wat my kan help met weight-watchers resepte? Help die dieet regtig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leserin
Ek vertrou dat die ander Lesers vir jou hiermee sal help. WeightWatchers se dieet werk baie goed en dit is nie 'n fopdieet nie, maar goed gebalanseer. Dit is eintlik baie beter as jy self by WeightWatchers aansluit aangesien elke persoon individuele aandag by hulle kry en hulle vir jou die korrekte dieet vir jou omstandighede sal uitwerk. Onthou om ook gereeld te oefen (bv. flink stap, fietsry, swem, hardloop of sluit by Walk for Life aan) as jy wil gewig verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ja9 | 2006/10/27

Ja hulle dieet werk. Ek is op dit. En my groep leier het 30kg in bietjie meer as 6 maande verloor. Gaan kyk op hulle webwerf hulle het lekker resepte daarop. Sterkte. En hou moed !!

Reply to Ja9 | 1 comment (hide)
Posted by: mARELIZE` | 2015/05/20

ONS HET NIE N GROEP IN ONS DORP NIE SO EKT DIE DIEET MET DIE BOEKIES GEKOOP. HOOP DIT SAL WERK SONDER OM OP N GROEP TE WEES?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement