advertisement
Question
Posted by: KORT EN STOMP | 2007/03/22

Weight Watchers

Wil net graag weet of iemand groot sukses met Weight Watchers gehad het.en indien moontlik dalk vir my meer inligting kan verskaf. of email adres van Weight Watchers of selfs julle emails dan kan ek dalk meer uitvind by julle, oor hierdie groep

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leserin
Ek vertrou dat die ander Lesers vir jou terugvoer gee oor Weight Watchers. Dit is een van die mees bekende en vooraanstaande verslankingsorganisasies in SA en die wêreld. Duisende mense het al met hulle suksesvol gewig verloor en nie weer opgetel nie. Probeer hulle gerus.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: vir inligting se vraag | 2007/03/26

Ons het net toegang tot news 24 en health 24 by die werk

Reply to vir inligting se vraag
Posted by: Inligting | 2007/03/22

Nou hoe sit jy jou posting op hierdie site as jy nie internet het nie

Reply to Inligting
Posted by: KORT EN STOMP | 2007/03/22

EK HET ONGELUKKIG NIE INTERNET, IS DAAR DALK 'N EMAIL ADRES NOGMAALS BAIE DANKIE VIR DIE INLIGTING.

Reply to KORT EN STOMP
Posted by: Inligting | 2007/03/22

www dot weightwatchers dot co dot za

baie nice diet, ek het al my gewig verloor en maintain dit al vir 7 maande

Reply to Inligting

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement