advertisement
Question
Posted by: Besluitloos | 2004/10/29

Weet nie wat om te maak nie

Hallo almal,

Ek hoop iemand kan my dalk help.... My seun van 13 jaar oud bly tans by sy pa (my eks man (sy pa is nooit by die huis nie,is by die gf) nou het my seun by my ouers ingetrek..hulle bly in Natal.

Hy is nou in graad 6 (std4) Hy kom nou die Desember vakansie vir my en my man kuier, ons het gisteraand oor die foon gepraat, toe se hy, hy gaan die vakansie besluit of hy by ons wil kom bly,en hier volgende jaar skool gaan. Ons bly in Kempton Park, nou worry ek, ek weet dat Gauteng voor is met hulle werk as wat Natal is. Moet ek hom eerder daar los en dat hy sy laerskool daar klaar maak,???en hoerskool dan hierna toe kom.

Ek wil hom graag by ons he,asook my man, maar is geworry of hy hier sal aanpas die laaste jaar van sy laerskool. Om weer nuwe maats te maak.

Ek weet nie wat om te doen nie,hoop iemand sal my dalk bietjie raad gee ivm dit

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Can you perhaps work out which of your local schools would be the one he'd most likely attend, and go and see the headmaster and discuss exactly this issue of your concerns about different educational standards of curriculum ? He should be able to give you concrete and definite advice on this. It's very likely he'll cope fine with the change. And Snooks is dead right ! Kids are much more resilient than we tend to expect.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: NM | 2004/10/29

Hi,

Jy kan een van 2 dinge doen: Jy kan vir hom se dat hy liewer eers in Natal moet bly en laerskool daar klaarmaak - wat gaan beteken dat hy tien teen een sielsongelukkig gaan wees, want dit klink nie of hy regtig meer daar wil wees nie OF jy kan hom na jou toe laat kom - hy mag miskien in die begin sukkel om aan te pas, maar ten minste sal hy gelukkig wees, want JY is by hom en kan hom deur dit bystaan. Sterkte! (Ek voel hy moet na jou toe kom - die feit dat hy die vakansie die besluit gaan maak se klaar vir my dat hy nie te "happy" is nie)

Reply to NM
Posted by: Snooks | 2004/10/29

Kinders is baie maklik aanpasbaar...die probleem is die ouers is nie!!..*Hou dit ALTYD ingedagte*

Sterkte vir jou besluitloos!!

Reply to Snooks
Posted by: O.M. | 2004/10/29

Besluitloos, nee jy kan hom laat oop kom as hy will die verskil is nie n porbleem nie. Hy sal wel aan pass en vinnig ook, groot menese onderska die vermooe van n kind hy pas maakliker aan as mens

Reply to O.M.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement