advertisement
Question
Posted by: kitty | 2007/02/19

weet nie meer wat om te dink nie

ek is n 58 jaarige dame het baie malonoma kankers op my lyk wat gereeld uit gesny word. ek word baie gou siek ek is van af Des. aldie tyd in en uit die hospitaal dan is dit my hart en dan is dit nie dan is dit n stress aan val en dan nie. ek is weer op die 14de in gejaag hospitaal toe.kon nie asem kry nie hulle se dat daar niks fout is met my hart of longe nie hulle het my nou na ,n oor keel spes. gestuur want daar is blykbaar n sak ,vergroesel,blaas in my keel en dit word blykbaar vol kos of vloeistof en dan drik dit my keel toe en daarom kry ek nie asem nie. weet u dalk van so n geval of wat dit kan wees kan dit kwaadardig wees en wat kan ek doen of vir wie kan ek gaan sien , My ma is oorlede aan kanker die malanoma wat in die been gegaan het en te laat uit gevind.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kitty
Ek dink nie hierdie het enige verband met die melanoma moesies nie. Gewoonlik is hierdie "sakkies" nie gevaarlik nie en maklik herstelbaar. Dis baie keer 'n aangebore ding. Dit is ook goed dat jy pro-aktief optree om verdagte moesies te verwyder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement