advertisement
Question
Posted by: soetkoekie | 2006/11/13

weet nie meer nie

ek is nou al so 3 jaar getroud en ons het 'n pragtige dogtertjie van 2 jaar oud. Ek en my man is nou al 12 jaar saam. Die probleem het basies gekom net na die geboorte van ons kind, hulle noem dit ventro suspensie- my baarmoeder val plat en le dan aan die onderkant van my vaginale opening- dus is seks baie pynlik en ondraaglik vir my. Ek het so jaar en half 'n operasie gedoen, maar na 6mnde het dit weer plat geval. My ginekeloog het 'n historektomie voorgestel, of ek moet nog 'n kind he, wat die probleem dalk van self kan laat regkom. Ek wil baie graag nog 'n kind he, maar my man se finansieel is ons nog nie gereed vir nog 'n kind nie, maar hy is net 'n man en wil graag liefde maak en ek wil ook graag, maar dit is so seer. dus as ons kan op daardie punt kom, begin ek of 'n bakleiery soek. Ek doen wel ander dinge om my man te bevredig.

die probleem kom in, dat die laaste twee weke het ek hom 2keer uitgevang dat hy blatant vir my lieg. Hy is na 'n vergadering en 2uur die oggend toe ek bel om te hoor waar hy is, toe se hy dat hulle oppad is, na die tyd toe vind ek uit dat hy by vriende gaan drink het en nou die naweek, Ek en skoonouers is nie op dieselfde vlak nie en hy wou rugby saam met sy ouers gaan kyk het, ek het 'n voorstel gemaak, dat ons die rugby by die huis kyk, en hy wou niks daarvan hoor nie, ek het hom laat gaan om verdere bakleiery te vermy. 2:30 die oggend toe ek weer bel, se hy dat hy weereens oppad huis toe is. Ek het dit daar gelos. Sondag oggend vra ek vir hom of hulle die heeltyd by sy ouers gekuier het, waarop hy gese het dat hulle het, later toe ek sy klere wil was , toe kom ek af op 'n kaartjie vir toegang by 'n pub/dansplek.

volgens hom is dit omdat ek nie met hom wil liefde maak nie. My redenasie is dat ek nog graag nog kind wil he en dan die historekotomie sal laat doen. Maar hy se nee, doen nou histrorekotomie. Ek smag na nog 'n kind en hy wil dit nie verstaan nie. HELP ASB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Leyla | 2006/11/13

O, Kak..dan het jy 'n helse probleem, Soetkoekie!!

Reply to Leyla
Posted by: soetkoekie | 2006/11/13

leyla- ek het nie gese dat ek nie seks kan he nie- ek se dat dit net baie pynlik is!

Reply to soetkoekie
Posted by: ... | 2006/11/13

Mev Soetkoekie, ek glo nie dis die regte tyd om enigsens aan nog 'n babatjie te dink as jy nie eens weet waar jy met jou man staan nie. 2nd Hy is nie finansieel reg nie maar hy kan in clubs wees... 3rd Hy het die vermeetelheid om jou te blameer vir 'n mediese probleem, dit beteken vir my hy gee nie regtig a duit om nie... 4th Hy het so min rugby live gaan kyk soos ek paddas eet vir breakfast.. Skatebolla, ek mag soos 'n draak klink maar ek raag net so damn moeg vir al die excuses wat ons vir die manne moet maak, ek se nie almal is sleg nie nee.. maar die wat so pateties is om te lieg en te verneuk en weet jy ons vrouens is so damn loyal ons sal hulle gatte blink lek as hulle vra en nog steeds moet hulle daai ego gaan polish soos a presidents skoen... kan jy sien wat ek probeer se.. a jakkels verander nooit van kleur en ongelukkig is dit so moeilik om te se hou hom of los hom gee hom nog 'n kans gee hom altimatums skreeu skop slaan bollemakiesie in die lug .. gooi koppies rond ... alles is te doen oor die vebloemde egos as ek dit so kan uitdruk .. ek het ook een kyk hys baie goed vir my maar as hy net getrou kan bly sal dit a bonus wees... jissie nou vertel ek jou sommer my probleem .. jy kry kaartjies in sy sak ek kry sommer viagra en ek kan jou verseker eks nie bad in die bed nie .... maar die viagra moet hy toets op 'n ander poppie... ek hoop nie jy skil my vel af nie ... dit is jou probleem maar ek wil maar net se ek kan sien jy is baie lief vir hom .. praat met hom ... en hoop jy wonder nie daarna wat hy aanvang na uurs nie.. Sterkte skatebolla

Reply to ...
Posted by: Playgirl | 2006/11/13

Jou man is baie selfsugtig!

Het die ginikoloog geen ander opsie vir jou gegee nie?? Daar is tog iets wat hulle kan doen vir jou.

En by the way - daar is mos ander maniere wat jy hom kan satisfaksie gee (orale seks).......

Reply to Playgirl
Posted by: Leyla | 2006/11/13

Hoe dink jy gaan julle nog 'n kind hê as julle nie liefde maak nie?

Reply to Leyla

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement