advertisement
Question
Posted by: Blackwidow | 2008/08/04

Weet nie meer

Ek is 37 jaar ou, getroud vir 19 jaar met 2 kinders, 13 &  18. Sjoe ek weet nie eintlik waar om te begin nie. My huwelik was maar altyd wankelrig vanaf die begin. Die afgelope jaar het dit net erger en erger geword, ek weet regtig nie meer wat om te doen nie. Probleem 1: Ek en my man het glad nie meer seks nie. Sy 1ste verskoning was hy kannie ' n ereksie kry nie maar ek het hom getoets en uitgevind hy lieg vir my. 2de verskoning: Hy kannie ejakuleer nie, ook weer gelieg aangesien ek vir ' n feit weet dat hy mastrubeer. Deesdae se hy hy kannie saam met ' n ding soos ek slaap nie, hy gebruik seks vir ' n wapen, se elke dag in skerp taal dat hy niks vir my voel of my liefhet nie, hy se ek beteken vir hom niks. Daar is geen fisiese -|- ak tussen ons nie behalwe die piksoentjie op die wang (ek draai my wang vir hom). Ek het na ' n paar keer wat ek uit die kamer gejaag is, my intrek in die sitkamer geneem. As ek oor die probleme wil praat tussen ons se hy net daar is niks fout nie en dat hy lief is vir my, en dat ek die een is wat baklei, hy baklei nie, en nee ek kannie dit waag om oor die seks probleme te praat nie...... dan oorheers seks my lewe. Ek is nou op so stadium dat ek myself van hom ontrek om vrede te bewaar want my kinders ly ook onder ons argumente, ek wil nou nie meer saam met hom slaap nie, die vernedering is te groot. Maar tog, dit pla my, ek wil graag weet hoekom, wat doen ek fout, ek glo daar is iemand anders want hy lieg vreeslik. Hy sit niks absoluut niks in ons huwelik in op die stadium. Wil net sy manier he maak nie saak wat nie en dat een van ons net waag om hom tee te gaan. Al wanneer hy vriendelik is, is wanneer hy gunsies ens wil he.

2de probleem: My man drink so te se elke dag, alles met alkhol in en dan ondergaan hy ' n gedaante verwisseling, hy skree, verneder ens my en die kinders maar as iemand anders in sy geselskap kom is hy so vriendelik ens met hulle, is hy ' n alkholis?

Asseblief iemand, gee raad, ek is op daardie stadium dat ek gaan breek en hom iets aandoen, hy sal en wil nie vir berading gaan. Ek kan nie skei nie want ek sal nie alles op my eie kan doen nie en hy sal die lewe en my werk vir my hel maak ( ek het al voorheen ' n skeisaak aanhangig gemaak, en dit was hel, my tot gekry om gefire te word)

ASSEBLIEF HELP!!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Erection problems in a drunk is a well recognized problem through the ages --- even Shakespeare wrote about how booze can increase the desire but damage the performance. Masturbation is possible,and can be enjoyed even by a man who can't ejaculate. And erections are fickle --- and heavily influenced by the mind, thus being posible on some occasions and not on others, and wilting when confidence wanes.
It does sound as though he may be using sex or the withholding of sex as a weapon in marital squabbles. It also sounds as though he might be having erection and arousal problems, and provoking such squabbles as excuses for not being expected to perform with you.
Alcohol removes or reduces our inhibitions, and causes all sorts of behaviour problems. And while he'll probably argue with you about whether or not he's an alcoholic, he's surely a problem drinker, and needs help with it. But until HE recognizes that and gets help and sincerely works with it, there's nothing anyone else can do about that.
Similarly, marriage counsellign would help, but only if he agreed willingly to take part in it and alow it to work.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Blackwidow | 2008/08/05

Thanks CS &  Bob se meisie for the insight and explanations, about the argueing, I suspected it' s his way of protecting himself. What can I do to help him though

Reply to Blackwidow
Posted by: Bob se meisie | 2008/08/04

Sover ek weet KAN baie drank mans ereksie probleme laat ondervind, so miskien is dit ' n halwe leun/waarheid. Dat hy jou so beledig is lelik! Hopenlik nie voor die kinders nie....

Is dit nie moontlik vi rjou om net ' n bietjie weg te kom net om perspektief te kry nie?

Jou ouers ? Familie ? Dalk skrik hy sy dinges af as jy en die 2 kinders bietjie weg gaan? Ja mens wil nie graag skei nie en trust my op hierdie ouderdom is daar in elk geval net ' n klomp dronklappe en slaners en mans wat vroue net vir een ding soek daar buite so glo my vry jy gaan nie veel beter doen nie so ja mens moet werk aan wat fout is maar een mens alleen kan nie werk daaraan nie.

En vir wat is jy so konserwatief? Nee mens ons lewe in die moderne eeu gaan na ' n adult shop en soek vir jou ' n roger rabit or ' n danny dolphin jy kan ure se plesier op jou eie he en hoogtes bereik wat ek jou belowe jou man jou nooit by kon uitkry nie. Mens het nie meer mans nodig vir seks nie. Veral nie ' n buffel nie.

Sterkte!

Reply to Bob se meisie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement