advertisement
Question
Posted by: Samila | 2006/07/14

weet nie hoe om te reageer nie

vraag: 2608 -nr. 2
Ons het ontmoet toe eenaand gejol,was onverantwoordelik,het swanger geword en aborsie gehad,hy wou ook nie die kind gehad het nie,en ek ook nie.
Maar ek het verwag hy moet my ondersteun,at least vra hoe gaan dit,of alles oraait is,maar hy het nie.

Ek het gemengde gevoelens oor hom,dan verlang ek hom,het seksuele gedagtes oor ons,dan is ek weer kwaad vir hom en blameer ek hom oor alles.

Nou wil hy praat met my, maar ek kan nie,kry dit nie reg nie.

Help my asseblief ek is so verwaard, Enigeiemand.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

See a good local counsellor to work through all these issues. A guy who is prepared to get you pregnant, insist on an abortion, and give you no emotional support through that time, is surely not worth loving or planning to spend more time with. Isn't the main reason behind your thinking of him, a form of loneliness ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cindy | 2006/07/14

Om 'n aborsie te hê is 'n besluit wat jou vir die res van jou lewe gaan beinvloed. Dit is 'n baie groot besluit om te maak, want dit is 'n menslike lewe wat jy beindig. Ek dink dit is daarom baie belangrik om goeie berading voor en na die tyd te kry. Nie jy of jou vriend het enige berading gehad nie, nou is julle deurmekaar, die emosies wat hiermee saamloop is te veel, daarom voel jy so verward en weet jy nie wat om vir hom te sê nie. Hy het ook nie geweet hoe om dit te hanteer nie, daarom het hy jou nie ondersteun nie. Nou wil hy dalk daaroor praat. Dit is belangrik om albei professionele berading hieroor te kry, anders gaan hierdie gevoelens onverwerk bly en julle vir die res van jul lewens beinvloed.

Reply to Cindy
Posted by: Angelique | 2006/07/14

Hoe oud is jy en hoe lank terug het dit gebeur?

Reply to Angelique

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement