advertisement
Question
Posted by: Rentia | 2007/04/12

weefselsoute

Wat is die doel van al die weefselsoute, bv nr 10 ens.

Dankie vir al jou wonderlike profesionele hulp. Dit is so waardevol met al die nonsens wat mens lees!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Rentia
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek moet egter erken dat ek nie vertroud is met hierdie 'weefselsoute' nie. Is dit bv. kalsium of magnesiumsoute? Indien wel, word dit moontlik bedoel as aanvullings vir hierdie minerale. Om dit reg te kry behoort die inhoud van hierdie minerale taamlik hoog te wees, bv. 500 mg kalsium of 200 mg magnesium, ens.
Indien jy wel so 'n 'Weefselsout' het, laat my asb weet wat dit nou eintlik bevat deur 'n nuwer boodskap op hierdie 'Message Board' te sit.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Willy Barnard | 2016/06/07

Ek het sopas op RSG gehoor van weefselsout vir krampe. Waar kry mens dit te koop en wat sal die aanwysings daarvoor wees?

Reply to Willy Barnard
Posted by: Anonymous | 2016/01/24

Hallo Doc Watter weefsel sout kan ek gebruik vir krampe in my kuite. Dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Frieda | 2007/04/13

Retia, ek glo vreeslik in weefselsoute. My kind het pitswere gekry en niks wou help nie en na 3 mnde op nr 12 is sy piekfyn.
Ek weer gebruik nr 9 vir waterretensie as ek ver ry. Werk wonderlik. Maar onthou soos enige natuurlike goed is dit nie oornag nie maar vat tenminste 3 maande vir iets erenstig.
in my huis het ons omtrent al die nommers in gebruik.
Hoop ek kon help!

Reply to Frieda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement