advertisement
Question
Posted by: Lee | 2007/06/14

watse vitamine?????

Hello Dokter!! Ek wil net 2 vraagies vra.

Ek is nou 26 en my seun is 14 maande, ek borsvoed hom nog elke dag so 3-5 keer. Ek wil net graag weet watse vitamiene is die beste om te gebruik. Ek drink op die oomblik nogsteed Folicacid. Daarby drink ek ook Sandoz Calcuim en Prenatal. Moet ek dit aanhou gebruik? Ek wil hom nog borsvoed tot hy 2 is.

My seun eet goed deur die dag, hy eet so 4 - 5 keer kleinerige porsies, is dit nodig vir hom om ook vitamienes te vat, en as hy mag wat se soort is die beste vir hom?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Jy kan vir hom Vi-daylin druppels 0.6 ml daagliks gee as aanvulling. Jy kan net een van die gewone multivitamines neem wat beskikbaar is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement