advertisement
Question
Posted by: Jeanette | 2004/10/23

Waterpokkies

Cyberdoc

Ek het antwoorde op die meeste van my vrae tov waterpokkies gekry.
1. Wat ek graag wil weet is ± hoe lank duur waterpokkies en wanneer kan die kinders weer terug gaan crech toe?
2. Is daar iets wat mens kan aansmeer om die pokke vinnig gesond te maak?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jeannette, dit duur gewoonlik nie langer as 10 – 14 dae nie. Die kleintjies kan terug gaan kleuterskool toe sodra al die blasies droog is. Dit is gewwonlik 6 dae na die laaste vars blasies uitgekom het.
Mens can Calamine gebruik vir die jeuk en om die blasies te laat uitdroog, maar verder is daar nie veel wat mens kan doen nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Kenan Mpandle | 2016/04/21

Hoe raak n mens van di kolle ontslae? is my vraag

Reply to Kenan Mpandle
Posted by: carlien | 2014/07/08

mag n' kind bad as hulle waterpokkies het en op die hoeveelste dag mag hulle bad

Reply to carlien

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement