advertisement
Question
Posted by: Yolande | 2004/10/02

waterpokkies

wanneer steek waterpokkies aan?
kan 'n kind bad as hy waterpokkies het?
kan jy kinders immuniseer teen waterpokkies elke jaar of elke 5 jaar?

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yolande,
1. Dis aansteeklik van 5 dae voor die blasies uitkom tot ongeveer 6 dae na die laaste vars blasie uitgekom het.
2. Ja, moet net nie die water te warm maak nie want dit mag die jeuk erger maak.
3. Dis ‘n eenmalige immunisasie.
Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/04

as die knoppies nou kla oop gegaan het hoe lank voordat ek weer kan bad??

Reply to Anonymous
Posted by: Amor | 2015/08/21

What can we put on the face if you have chickenpoks

Reply to Amor
Posted by: Rosemary | 2014/08/10

My seun en meisiekind het sommer geleik pokies gekry ma nou begin ek ok jik en my hele lyf is vol rooi knopies sjoe ek wil mal wort en ek het al pokies gehaat en het baie uit geslaan toe eka jonger was hoekom sal eka dit dan weer kry en as dit nie pokies is nie wat sal dit anders wes want dit lyk of ek jollie jik het hahahahaha

Reply to Rosemary | 1 comment (hide)
Posted by: bot | 2014/11/08

wat is die jollie jik? ;-)

Posted by: Anonymous | 2013/09/24

EK IS NOU 31 EN HET DIE SIMTOME VAN WATERPOKKIES MAAR DIT IS NOG NET OP MY BENE EN ONDER MY TONG, HOE GEVAARLIK IS DIT AS JY OUER IS?

Reply to Anonymous
Posted by: Louise | 2013/09/05

Wat kan mens als gebruik om die gejeuk me te kan smeer

Reply to Louise | 1 comment (hide)
Posted by: Adré | 2015/07/09

waterpokkies

Posted by: Marius | 2013/07/13

My seun het waterpokkies nou gekry hy is 16 jaar oud. Wat ek wil weet ek het gorelroos gehad is dit wat hom laat waterpokkies gekry het of is die siekte nou in die lug

Reply to Marius

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement