advertisement
Question
Posted by: Das | 2003/01/10

waterkoppie

Baba dogter: 1 jaar oud
Diagnose: Spina Bufida, Hidrokefalus
Hierdie baba lê hier by ons in Sasolburg Hospitaal. Sy is glad nie siek nie net haar kop is vreeslik groot, (100 cm by omtrek), by geboorte het die dokters by Universitas haar nie eers 2 weke gegee om te lewe nie. Daar is ook nie 'n drein in haar koppie gesit om die water te drein nie, met die gevolg dat haar kop net groter en groter word. Ek sal dit baie waardeer as u my kan laat weet of daar iets of iemand is wat ons enige raad kan gee.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Das, ek dink julle moet ‘n neuro-chirurg so gou as moontlik kontak. As onkostes ‘n probleem is behoort die neuro-chirurgie departement by die Pretoria akademiese hospitaal julle te kan help (012-354 1000). Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement