advertisement
Question
Posted by: Low Gi | 2008/07/11

Waterblommetjies

Ek volg al vir die laaste 7 maande 'n baie streng Log GI dieet - ek het (onder toesig van my dieetkundige) en harde oefen in die gym 15 Kg verloor. Ek wil net graag weet - is waterblommetjies Low GI.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Low GI
Dit is uitstekend dat jy 'n lae-GI-dieet volg en die feit dat jy al 15 kg verloor het, is wonderlik! Mooi gedaan! Ek het in die "South African Glycemic Index Guide" gekyk, maar waterblommetjies word ongelukkig nie gelys nie. As ek moes raai, sal ek dink dat hulle of 'n hoë, of 'n middelmatig GI sal hê, aangesien dit nie juis baie vesel bevat nie. As jy egter waterblommetjiebredie met maer vleis maak, sal dit die GI van die gereg verlaag. Onthou om alle vet af te skep.
Geniet die waterblommetjies!
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement