advertisement
Question
Posted by: bang | 2004/01/22

wat om te ver wag

ek is 21 en gaan vir my eerste ondersoek en ek wil net weet wat hy of sy gaan doen en wat als behels en wat hulle maak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I hope Norma's answer has put your mind at rest.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Norma | 2004/01/22

HI,

Dis nie so erg nie, bietjie ongemaklik, maar meeste van die dokters is baie prof. relax net en onthou hulle doen dit elke dag van hul lewe, niks nuuts vir hulle nie.
Dokter sal n papsmeer doen, dis n skraap aan die binne kant van die baarmoeder, en dan word dit weg gestuur vir onleding en as daar n probleem is sal dok jou laat weet. Verder doen hul gewoonlik n bors ondersoek, net om te kyk of daar enige knoppe is. Verder vrae hulle jou gewoonlik n klomp vrae en dis about dit.

Dis baie belangrik dat jy gaan, so die eerste keer is nie baie lekker nie, maar as jy gereeld gaan (1x per jaar) is dit nie meer so erg nie.

Reply to Norma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement