advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2007/02/26

Wat kan fout wees?

Hi,

Die afgelope ruk ondervind ek die volgende simptome...
Moegheid
Naarheid
Borste wat swel
Kan nie gewig verloor nie
Maag is nie lekker nie
Spotting asook 'n gekleurde tipe van afskeiding wat bietjie snaaks ruik.

Ek het 'n idee wat dalk kan fout wees, maar is maar so bietjie bang. U opinie oor die simptome.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nadia
Dit kan simptome van swangerskap of 'n bekkeninfeksie of 'n ovariele sist wees - laat kyk liewer dat dit betyds hanteer word voor daar moeilikheid kom!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/06/02

Graag wil ek net weet ek het die laaste ruk simptome van naarheid as ek geeet het swel my maag danvoel ek baie ongemaklik ek reeds n histerektomie gehad wat kan dalk die probleem wees. Of moet ek maar my dr raadpleeg.Kan dit n lewer probleem wees.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement