advertisement
Question
Posted by: Laf | 2005/12/15

Wat is fout met my?

Dis die eerste keer dat ek op hierdie forum raad nodig het.

Ek wil net graag hoor of daar iemand daar buite is met dieselfde probleem as ek. Ek is in my twintigs, ek het regtigwaar n amazing lewe, die liefde blom, ons bly in n pragtige huis, ons het baie geld, my loopbaan is uiters suksesvol, MAAR......

ek gaan nou vandag vir 3 weke op verlof, verlede week het ek so uitgesien daarna, maar ewe skielik vanaf hierdie Maandag is ek so morbied, ek is lus vir absoluut NIKS. Ek is n shop aholic maar nie eens lus om die winkels in te vaar nie, my huis waarin ek bly sit my so af, ek wil al weer alles verander in die plek, (en ek het dit verlede maand reeds al die kleur skemas verander).

Wat is aan die gang, ek wonder of ek nie net verskriklik uitgeput is nie. Ek voel redelik moeg en wil net slaap. Ek het ook die afgelope 3 maande op n verskriklike groot projek gewerk en is nou klaar daarmee. Dalk is dit a.g.v die projek wat ek uitgeput is.

Niks is meer lekker nie.

Wil julle nie asseblief vir my raad gee nie? Ek wonder of ek nie net ordentlik moet rus nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Could this be a Depression, needing significant treatment, or a depression, a temporary dip in mood, related to the time of year, work stress, of iets ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/07/16

Ek dink hy is n ondankbare mens daar is mense met baie grooter probleme

Reply to Anonymous
Posted by: Laf | 2005/12/15

To Shrink - Sê jy my of vra jy my? Ek verstaan nie jou posting nie...

Reply to Laf
Posted by: Laf | 2005/12/15

Jissie baie dankie CP Mom en V - ek dink julle is absoluut reg hoor. Ek voel altyd verplig om besig te bly en te presteer.

Sal julle tip volg en net rus en slaap.

Baie dankie hoor! Ek vertrek 1uur op my holiday, voel nou sommer lus om te gaan shop. Hoop julle het darem ook verlof. Geniet dit!

Reply to Laf
Posted by: V | 2005/12/15

Definitief 'n bietjie burn-out sou ek se. Vat tyd uit vir jouself en moenie nou soos altyd verplig voel om besig te bly en te presteer nie. Vat 'n paar dae net om niks te doen, lees boek, kyk movies speel met jou diere as jy het, ontspan net, breek heeltemal van jou roetine af weg, maar rus absoluut genoeg.

Reply to V
Posted by: CP Mom | 2005/12/15

Vakansie feeling jy's so gewoond jy MOET iets doen dat jy heeltyd voel jy moet.

Rus! Slaap tot 1uur as jy wil!
Relax! Lees! Le voor die TV.

Naweke se G altyd ek slaap my lewe om maar my liggaam het dit nodig so ek slaap wanneer ek kan.

As jy nie kan nie kry 'n slaappilletjie sodat jy ten minste VAS slaap wanneer jy slaap.

Reply to CP Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement