advertisement
Question
Posted by: carla | 2004/01/15

Wat is fout met my?

Ek was Sep'03 by my GP wat gesê het my hormoonvlak is te laag. Ek het vog in my borste. Toets negatief vir swangerskap.My siklusse is nou vandat Minilette Sep gelos het 40dae uitmekaar. Ek tel vreeslik gewig op. Toe ek op die Pil was het ek in een jaar 15kg opgetel. Ek het van Sep tot nou nog 15kg opgetel. Ek is maar 20jaar oud en getroud. Ek kry hierdie vog in my borste gereeld. Waar gaan ek heen vir hulp het ek kanker???????Help my asb dok.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you see a gynaecologist.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Norma | 2004/01/16

Ek dink dis tyd dat jy n Gynae gaan sien, ek kan wel vir jou se toe ek van die pil af is, was my siklus 45 dae, my dok het gedink ek ovuleer nie, maar ek is 12weke swanger met my 45dae en al.
Gaan sien iemand wat spesialiseer in die "vrou" se liggaam.
Sterkte

Reply to Norma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement