advertisement
Question
Posted by: TR | 2004/10/14

Wat is die tekens van "Abuse"

Ek en my man was 4 jaar saam voordat ons getroud is. ek het nog altyd geweet dat hy 'n humeer het maar hy het dit nog nooit op my uitgehaal nie. Vandat ons getroud is het goed begin gebeur en sy humeur begin erger raak veral ons baklei oor sy ma-hulle. Dit het begin by hy goed na my kant toe gooi as ons baklei toe begin hy my raak gooi (in gesig(gese dit was 'n ongeluk)) en gisteraand het hy my hand rooi geklap. verbeel ek myself en gebeur dit maak as hy kwaad word.

Ek het hulp nodig A.S.A.P en wil nie in die verhouding bly as dit my skade gaan aandoen in die toekoms.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

TR, some people are bad=tempered, grumpy, and that's unpleasant, but commonplace. And many marriages have issues, like one spouse's family, about which they regularly argue. And when throwing things, and slapping, etc., becomes part of it, as Lulu says, that's Wrong. It might not legally amount to Abuse, but that's not what's important. See if, between arguments, you can talk reasonably with him, and persuade him that aspects of your relationship are not happy for either of you, and that you'd like to try to see if you two can sort it out --- will he join you in marriage counselling, to see what can be achieved. If he refuses, seek counselling for yourself, to sort out your best options.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lulu | 2004/10/14

Enige verloor van jou humeur wat met gooi, slaan, skop, ens. gepaard gaan is VERKEERD. Almal word soms omgekrap en argumenteer, maar nooit nooit nooit regverdig dit fisiese uitbarstings nie.

Kry hulp. Praat met hom wanneer julle nie baklei nie en vra of julle vir terapie kan gaan as 'n paartjie. As hy nie wil nie, is daar nie werklik veel meer wat jy kan doen as om uit die verhouding te kom vir jou eie selfbehoud nie.

Sterkte.

Reply to lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement