advertisement
Question
Posted by: Asjas | 2004/10/26

Wat is die oorsaak

Hi daar

Ek het van die eerste dag, af pynne gekry as ek my perionds gekry het ek was 14 jaar oud toe ek begin het. Dit het altyd gelyk of ek swanger was. En op skool het dit nou nie juis goed gelyk nie. Na mate dat ek ouer geword het,moes ek Morfien inspuitings gekty het vir die pyn. El het al gegaan vir n skraap, n wigreksesie op beide eierstokke, daar is ook al sist verwyder.

Ek was elke maand terug by die dokter gewees,na my troue het dinge nie verander nie, ek het gesukel om swanger te raak. Die dokter het gese ek sal nie swanger kan raak nie. En dat hy my en my man 4maande gee,om te besluit,hy wil n Hysterectomy doen. Want ek bly sist op my eierstokke en baarmoeder kry en dit begin al gevaarlik lyk. Na die 4de maand is ek terug,weer met pyne en n ek is geswel, ek vra aan hom om n swangerskap toets te doen,en ek was toe 2maande swanger.

Na die geboorte van my seun,het n nood keiser gehad,en daar is ook weer gewaste afgehaal. Ek het n jaar uitgehou met die hoop om weer swanger te raak. Maar het nie,die pyne het net by die maand erg geraak. Weer is ek in vir n skraap. Na omtrend 6maande se gesukkel is daar besluit op die Ovulhesterectomy gedoen,ek het vir die dokter gevra hoekom het hy nie als uit gehaal nie want ek weet ek gaan weer terug kom..Ja en na 5maande is ek terug by hom ek het inmekaar gesak met n pyn wat ek gekry het ,hulle moes dadelik als verwyder wat oor gebly,dit was kwaadaardig gewees.

Vir baie jare daarna het ek niks gekry nie..tot onlangs het ek weer begin pyn kry,ek swel weer en kan nie loop nie,my linkerkant is so seer. Het vir n sonar gegaan,om te kyk wat is daar alhowel daar niks moet wees nie..Die dame het vir my gevra wat die sonar gedoen het is ek seker dat die een eierstok verwyder is want daar is iets wat daar nie moet wees nie. Die dokter het gese dat als verwyder is en dat dit net n klein sist is,en ek hoef my nie te worry nie,hy het my vir bloed toetse en ander toetse gestuur, ek gebruik glad nie melkprodukte nie is alergies daarvoor,maar my kalsuim is baie hoog in die toetse hoekom???? en moet ek worry oor die sist en wat kan dit veroorsaak?????? ek is al raadop met dit

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your history is quite complicated and I am not sure about a few things. You say that the growth which was removed was malignant. Was this a growth on the ovary or the uterus, as both of these would usually be followed up either with chemotherapy and/or complete removal of the ovaries. If you have had a complete hysterectomy with removal of both ovaries, there cannot be anything gynaecological causing your pain. Sometimes, after surgery, scar tissue forms and this can sometimes be painful. There isn't much that can be done about this other than pain management. I do not have a clear picture medically of what the problems were and can only suggest that you ask the doctor who did the operation for a better explanation.

Some of yur symptoms are suggestive of spastic colon. This may be another avenue to look at.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Kiddo | 2004/10/27

Kan maar net sê sterkte !!

Reply to Kiddo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement