advertisement
Question
Posted by: DES | 2007/04/12

WAT IS DIE NEWE EFFEKTE VAN CIPRALEX

EK GEBRUIK CIPRALEX 'N HALWE TABLET SOGGENS DIS NOU VIR 'N WEEK!EK MOET NOU NA 1 TABLET TOE GAAN!WAT IS DIE NEWE EFFEKTE?VANDAT EK DIT DRINK VOEL DIT OF EK WARM KRY SOOS KOORS OF EK BAIE WARM KRY VERAL DEUR DIE NAG!EN IS VERSKRIKLIK NAAR!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

D,

Al jou simptome is beslis verwant aan Cipralex. Die intensititeit daarvan behoort egter vinnig af te neem namate jou liggaam gewoond raak aan die middel. Die rede waarom met 'n laer dosis begin word is om jou liggaam geleidelik beken te stel aan die nuwe middel in jou sisteem. Newe effekte van cipralex is relatief min.

Indien die warm gevoel egter nie weggaan nie en ook aanhoudend 'n probleem bly, moet jy jou dokter kontak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement