advertisement
Question
Posted by: Verward | 2008/01/07

Wat is die kanse?

Hello
Ek weet ek gaan nou seker die simpelste vraag vra maar ek wil graag weet. Ek weet nie wanneer ek geovuleer het nie. My laaste siklus was die 12de Desember. Maar omdat my siklus die laaste ruk baie verwarrend was weet ek nie. Ek wil weet of ek engsins 'n kans het om swanger te wees? Ek het nie die "normale" vroee swangerskap tekens nie. Al wat anders voel is dat my nippels hard is en seer en ek urineer baie. Ek is emotioneel en alles maak my kwaad en ongelukkig. Kan dit net PMS wees? Ek dink my siklus moes of vandag begin het of eers Woensdag. Die laaste 2 maande was my siklus net 26 dae kan dit wees dat dit nou weer terug is na 28 dae? Sjoe jammer ek klink vreeslik deurmekaar maar ek is

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could be PMS, but you will have to wait and see if your period comes this week.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement