advertisement
Question
Posted by: Lady | 2004/10/28

Wat is beenmurg siekte (bone marrow)

Ek wil net weet wat dit is is daar hulp of raad vir dit, my ouma van 79 het glo dit, hoe ontstaan dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lady

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Healthy Bones Advisor | 2004/12/17

Beste Louwrens
Met 'n beenmurgoorplanting word beenmurg van 'n skenker In jou oorgeplaas deur ' pypie wat in die borskas geplaas word. Hulle kan soms van jou eie beenmurg voor die tyd "oes" en dan inplant, maar ek weet nie of hulle dit in hierdie land doen nie.
Na die oorplanting neem dit verskeie weke vir die selle om te vermeerder en die liggaam se weerstand is dan baie laag sodat jy vir 'n hele rukkie in die hospitall moet bly. Daar is ook natuurlik verskeie komplikasies aan verbonde wat jou dokter eers deeglik met jou moet bespreek. Dit behoort 'n langtermyn oplossing te wees.
Groete
tereza

Reply to Healthy Bones Advisor
Posted by: Lourens | 2004/12/15

Blykbaar is die beste behandeling om 'n geskikte skenker vir beenmurg te kry. Wat is die proses wat plaasvind met die 'beenmurgoorplanting' en is dit 'n permanente oplossing?

Reply to Lourens

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement