advertisement
Question
Posted by: gert | 2007/02/21

wat is anglioserende spondolietes

een van my vriende is so jaar gelede met die siekte gediagnoseer en verneem dat daar net sowat 26 mense is die land is wat die siekte het. ek sal graag meer van die simtome en na gevolge van die siekte wil weet. wat kan hy in die toekoms verwag?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gert
Dit is meer algemeen as wat jy dink. Dit is 'n outo-immune siekte - die liggaam maak antiliggame wat jou eie weefsel aanval. Hierdie pasiente moet verkieslik deur 'n rheumatoloog behandel word.
Sien www.medicinenet.com/ankylosing_spondylitis/article.htm

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CAH | 2007/02/21

Hi Gert,
Ek is ook daarmee gediagnoseer en ek dink nie daar is net 26 mense wat daarmee gediagnoseer is nie. Gaan search op Google onder Ankylosing Spondylitis. Daar is 'n hele paar websites daaroor. Seker dit sal al jou vrae kan beantwoord.

Reply to CAH

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement