advertisement
Question
Posted by: Susan | 2007/06/12

Wat gebeur??

Ek het sommer 'm vragie. Die meisies wat swanger word en vir wie dit onverwags is. Hoe gebeur dit? Gebruik hul nie 'n pil nie, werk die pil nie altyd of hoe. Sommer nusskierig. Praat nie van die mense wat dit beplan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Die mees gewone rede vir onverwags swangerskape is dat voorbehoed middels word nie gebruik in die eertse plek nie. Die rede dat n kondom gebreek het is defnitief nie die gewone rede nie maar liewer dat die kondoom te laat aangesit word of verkeerd aangesit word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: macs | 2007/06/13

Ek kry vreeslike krampe in my bene,vernaam as ek sit,dis net voltaren inspuiting wat help,ek neem vital vitamiene maar dit help nie,ek is al 44jr oud,en dis nou drie maande wat ek nie my maanstonde kry nie,ek is glad nie swanger ,want ek is al 18jr gelede gesterilised.
wat kan dit wees ek kan nie weer die krampe hanteer nie.

Thankx

Reply to macs

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement