advertisement
Question
Posted by: Jesmien | 2007/04/04

Wat gaan gebeur!!

Ek is bekommerd die ou wat ek het wil my nie uitlos nie nie asook nie die meisie wat hy 'n kind by het nie. Volgens dit wat hy vir my gesê het dat hy nie meer daar by haar kom nie wil ek dit nie meer glo nie. Sy oom sê hy kan sien dat die ou by erg is vir my en lief is vir my maar ek voel asof ek nou sy liefde bevraagteken. Ek voel nou so teleurgesteld in myself dat ek hom weer 'n kans in my lewe gegee het. Die probleem is ons kom nou so 'n lang pad aan dan is ons uit en dan is ins weer bymekaar. Ek weet nou nie of ek hom maar moet laat gaan nie. Wat gaan die beste wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Such situations remind us of the wisdom of ALL communities over the ages, that discouraged a guy from having children by women he had no intention of marrying or spending the rest of his life with ; and the expectation that folks would not become intimately involved with more than one person at a time --- that NEVER fails to cause unhappiness when this occurs. I agree with the other comments

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Echelle | 2007/04/04

Doen wat jou kop vir jou sê!

Reply to Echelle
Posted by: Lauren Auder ™ | 2007/04/04

Laat hom gaan ... jy sal beter af wees sonder hom. Jy verdien beter. Wil jy jou hele lewe spandeer met die wete dat jy nie sy enigste is nie en bly opbreek en opmaak? Verandering is somtys goed vir 'n mens - jou lewe gaan nie ophou as jy van hom ontslae is nie. Jy weet self wat die beste ding is om te doen ... dis hoekom jy jouself nou doubt.

Reply to Lauren Auder ™
Posted by: Joy | 2007/04/04

Jesmien, as hy die babatjie gehad het terwyl julle twee saam was of gedurende julle 'af' tyd dan kan jy nie meer met hom wees nie. Jy moet nou mooi dink oor hierdie saak hoor, want die punt is die, hy gee duidelik nie om of hy 'n kondoom gebruik of nie terwyl hy met ander meisies intiem is nie. Ek neem aan hy gebruik dis ook nie een met jou nie - en die realiteit is dat hy jou op die einde van die dag siek kan maak en jou dus nie genoeg respekteer om jou te protect nie. Nevermind wat sy oom se, dis nie die oom se besigheid nie - en as ek jy is praat ek liewer met die vrouens aand sy kant van die familie..hulle's geneig om eerliker te wees..mans sal maar altyd vir mekaar 'cover'. Regardless, jy't nog tyd om uit sy lewe uit permanent te wees - kies liewer daai paaitjie!

Reply to Joy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement