advertisement
Question
Posted by: bekkie | 2007/03/05

wat gaan aan met my

Ek was getroud vir 20 jaar met 'n man wat my emosioneel en fiesies aangerand het. Wel my probleem is dit het my 20 jaar geneem om tot die egskeiding oortegaan. Ek het weer 'n man ontmoed ons woon saam vir 6 jaar daar is nooit trouplanne gemaak nie en die man doen presies dieselfde as my eks. Hy kry sulke stil stuipes en weier om te eet of enigsins 'n poging aan te wend om my finansieel by te staan. As die geld skaars is praat hy glad nie met my of enige van my kinders nie. Hy ignoreer ons heeltemal en sulk in 'n hoek. Ek moet uit die verhouding kom maar weet hy het geen heenkome of verblyf nie. Wat staan my te doen ek dra hom finansieel en word soos gemors behandel as daar nie genoeg geld is nie. Hy werk nou vir die eerste keer in 5 jaar. die werk het ek vir hom gekry deur sy cv's uit te stuur. Is daar fout met my om dit toetelaat en nog steeds jammer vir hom te voel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Shame, you do seem to have had very bad luck in selecting men. If he behaves in the way you describe, you don't need to keep on supporting him, and would probably be better off alone.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Echelle | 2007/03/05

Daar's niks fout met u nie! Maar net 'n goeie en beter mens dis al! Maar hy is nie jou verantwoordelikheid nie en wie is hy om net te ontvang?! Los die mansmens, mens lewe net een keer en het nie so iemand nodig om een lewe op te mors nie!

Reply to Echelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement