advertisement
Question
Posted by: Hoofpyn ? | 2005/11/26

wat?

Hi Dok ek wil net graag by dok hoor, ek sukkel vreeslik met hoofpyn agter die oë en oor die slape veral as ek in die oggende wakker word en soms in die aande voor ek gaan slaap. Nou het iemand vir my gesê dis "troshoofpyne" nou wat is troshoofpyne en wat veroorsaak dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Hoofpyn,

Net n deskundige kan diagnoseer watter tiepe hoofpyn dit is. Van wat u geskryf het, klink die nie soos troshoofpyn nie.

Om seker te wees, is dit belangrik dat u eers n mediese ondersoek laat doen, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement