advertisement
Question
Posted by: Lindie | 2004/11/12

Warm gevoel in tone

Ek is 50 jaar oud, en kry deesdae sulke warm gloede in my voete, eintlik my tone,die voete is koel en glad nie geswel nie, maar die warm gevoel is binne, dit gebeur enige tyd van die dag en selfs in die aand, ek kom wel agter my bene voel seer, so snaakse seer, is dit dalk 'n spier of senuwee, dit gebeur ook nie aanhoudend nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lindie, dis moeilik om van hierdie kant van die skerm af te sê maar dit mag wees as gevolg van senuwee skade as gevolg van iets soos diabetes of ‘n chroniese vitamien B tekort, ‘n bloedvat probleem as gevolg van diabetes, cholesterol of een of ander obskure toestand, maar meestal kry ons nie die oorsaak nie. Die beste sal wees om jou dokter te sien en iets soos Berocca Calmag® te probeer. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement