advertisement
Question
Posted by: Nag sweet | 2007/12/07

Wanneer stop nag sweet

Hi doc
Ek is 55 jaar, gebruik Femolene vir my hormone al vir paar jaar, maar ek kry nog gereeld die hot flashes in die nag, wanneer gaan dit ophou. Ek ly aan hoe bloeddruk gebruik amlock vir die bloeddruk, en my seksdrang bestaan nie, is daar iets anders wat kan gebruik word vir die hot flashes?
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nag Sweet

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n Ginekoloog besoek sodat bloedtoetse gedoen kan word om jou hormoon vlakke te bepaal. Daar sal sodoende aanpassings gemaak kan word aan die huidige medikasie wat jy tans gebruilk. Die rede vir jou nagsweet kan wees dat jou medikasie onvoldoende is.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement