advertisement
Question
Posted by: LIN | 2007/03/15

WAARVOOR IS ATERAX

MY HUIS DOKTER HET VIR MY ATERAX 25MG VOORGESKRYF VIR OMDAT EK ANGSTIG EN GESTRES IS!WAT IS ATERAX 'N SLAAPMIDDEL OF ANTIDEPRESANT?EK HET GEHOOR DIT IS 'N ANTHISTAMIEN HOE KAN DIT MY DAN HELP?SAL DIT MY HELP VIR MY ANGSTIGHEID EN VIR MY STRES?IS DAAR NIE DALK 'N ANDER MIDDEL WAT JY KAN VOOR STEL VIR MY PROBLEEM NIE ASB?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lin
Ek stem saam met jou dokter. Aterax is 'n anti-histamien maar werk baie goed vir angstigheid en is nie so verslawend soos Valium en sy boeties nie! Ek verkies dit ook.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: judy | 2014/07/01

Kan ek Bromazepam saam met ateraks gebruik?

Reply to judy
Posted by: Dot | 2014/03/03

I have 14 aterax 25mg tablets, if anyone wants them , please contact me at 0116440886, I bought for my mother who had a itchy skin, but unfortunately pass away and these were left. My name is Dot

Reply to Dot
Posted by: Anonymous | 2014/02/05

Kan iemand vir my se waarom is aterax van die mark af, en gladnie beskikbaar nie asseblief?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/08/08

I take aterax for the most terrible itching. I have to wear gloves at night or I scratch myself bleeding in bed. Now it is not available in pharmecies in Cape Town and surrounding towns - some shortage of an ingrediant

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2013/08/21

I also suffer from terrible itching, I feel as though I may go insane! Is there and equivalent or something else prescribed for the itching that actualy works?? I was on alecet 150mg but that only works for a few hours...

Posted by: lins | 2007/03/15

Asseblief help, is daar nie 'n smeermiddel wat oor die fyn aartjies gesmeer kan word om dit te bedek nie of enige medikasie wat dit kan wegneem.

Reply to lins
Posted by: Cornel | 2007/03/15

Aterax is 'n angsmiddel wat jou sal help om te ontspan, maar ek dink daar is beter produkte op die mark as dit (is buitendien net 'n kort-termyn oplossing) en sal jou slaperig maak! Terwyl jy vir die CD wag om jou vraag te antwoord, gaan doen solank 'n soek op die woord "ATERAX" in Google (vat die SA web met kansvatter-kortpad-opsie) dan kan jy al die -|- ra-indikasies, newe-effekte lees.

Reply to Cornel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement