advertisement
Question
Posted by: DESIRE | 2007/03/12

WAARVOOR IS ATERAX

EK IS VERSKRIKLIK ANGSTIG EN GESTRES DAN VOEL EK OF EK NIE GENOEG LUG KRY NIE!DIE DOKTER HET VIR MY ATERAX VOORGESKRYF!EK WIL NET WEET IS DIT 'N KALMEER MIDDEL OF 'N SLAAP MIDDEL?WAARVOOR GEBRUIK MENS DIT?HOE LANK VAT DIT VOOR JOU SIMPTOME VERBETER?MOET JY DIT EERS VIR 'N RUK DRINK VOORDAT JY BETER SAL VOEL?
WAT IS DIE NADELE








Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Aterax is oorspronklik 'n antihistamien vir erge allergiee. Persone wat dit gebruik het het agtergekom dat dit 'n baie kalmerende effek het en hulle ook beter laat slaap. Vir die laaste dekade skryf dokters meer algemeen as 'n kalmeer en slaapmiddel voor

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: blom | 2007/03/13

ek het aterax gekry om te drink terwyl ek vroeg swanger was om die bab of iets met die swangerskap te verstek. het ander medikasie ook saam met dit gebruik maar kan nie die naam onthou nie ......het toe later daardie wek 'n miskraam gehad

Reply to blom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement