advertisement
Question
Posted by: VVV | 2005/07/22

Vryday

Man gelos, hond gehou .... tel nou net 1 keer per week kak op.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Wat meer kan ek se ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: VVV | 2005/07/22

Klink vir my belowend - lekker naweek, ek moet hardloop, die hond blaf .....

Reply to VVV
Posted by: EE | 2005/07/22

Is al 12 jaar sonder een, jy moet maar net leer om die gras self te sny, die verstopte drein self oop te maak, die water en olie in jou kar self na te gaan.......... en vir die res is daar vibrators.

Reply to EE
Posted by: Purr | 2005/07/22

Ja nee, n' man is n' bok en n' bok is n' bliksem...al het hulle erens in die evolusie tyd vasgehaak(wil mos altyd draad spring) weet ek ook nie wat ons sonder die arme goed gedoen het nie.

Reply to Purr
Posted by: Sunshine | 2005/07/22

Verbaas om te sien hoeveel afrikaanse mense is op die forum!!

;)

Reply to Sunshine
Posted by: Liza | 2005/07/22

Ek het die kat gehou. Hy begrawe sy eie strond...

Reply to Liza
Posted by: Liz123 | 2005/07/22

Mooi so, stem saam ....

Reply to Liz123
Posted by: Star | 2005/07/22

Die goeies lyk ook net goed, almal het hulle streke, dit is as die ring aan is, papier geteken, en niemand sien hulle wat hulle anders is. Party hou 'n pose mooi voor mense, maar laat ek jou sê, almal is nie altyd to gelukkig of goed soos hulle lyk nie. Looks can be deceiving!

Reply to Star
Posted by: EE | 2005/07/22

Mooi so man. Mans is soos parkeer plekke, die goeie's is altyd gevat en dit wat oor bly is parapleegies!!

PS: waarmee het jy nou nog 'n probleem?

Reply to EE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement