advertisement
Question
Posted by: Interested | 2005/07/12

Vrugbaar??

Is mens baie vrugbaar voor menstruasie? Is dit gevaarlik om seks te hê 'n dag voor jou menstruasie siklus begin het? Indien wel, kan ek moontlik dan 'n tuis swangerskap toets bekom net om seker te maak, aangesien ek nie van enige voorbehoedpille gebruik maak nie. Sal so 'n toets my vrae kan beantwoord of ek dalk moontlik swanger kan wees of nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Please refer to the Top 5 questions.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Interested | 2005/07/12

Dankie "JA" vir jou antwoord. Ek wonder nou net, want ek het wel die volgende dag begin menstrueer, na my sessie.....
Is die moontlikheid dan steeds dat ek moet wonder of daar 'n glipsie kon gewees het, alhoewel ek hoop en glo dit kan nie wees nie?

Reply to Interested
Posted by: JA | 2005/07/12

More
So ver ek weet is mens op jou vrugbaarste in die middel van jou siklus. Dit hang net af van waneer jy ovuleer. En so ver ek weet is dit ook nie gevaarlik om seks te he net voor jou siklus nie. As jou siklus laat is kan jy 'n huis toets doen. Ja die toetse is selde verkeerd.
Hoop ek kon jou vra beantwoord.
JA
xxx

Reply to JA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement