advertisement
Question
Posted by: WEETIE-MEER-NIE | 2008/07/16

VRAGIES WAT MY DEURMEKAAR MAAK!

HI DOKTER,

KAN U VIR MY HELP MET 'N PAAR VRAE ASB. EK IS AL SO DEURMEKAAR VAN MENSE WAT ELKEEN VERSKILLENDE RAAD/ANTWOORDE GEE.

HOE WEET 'N VROU OF SY OVULEER OF NIE? HOE LANK VAT DIT VIR 'N SIKLUS OM WEER "NORMAAL" TE RAAK NA MENS VOORBEHOED GESTAAK HET?

EK WAS OP DIE INSPUITING VIR 3 JAAR, TOE OORGEGAAN NA DIE VOORBEHOED STICKER. DIT STICKER HET DADELIK MY MAANDELIKSE MENSTRUASIE OP TYD LAAT GEBEUR. EINDE MAART HET EK OPGEHOU EN ONS PROBEER HARD VIR 'N BABA. NA 38 DAE HET EK MY 1STE MENSTRUASIE GEHAD, TOE NA 28 DAE EN NOU NA 41 DAE. OVULEER EK ALHOEWEL DIE SIKLUSSE SO ONGEREELD IS? IS JOU VRUGBAARSTE TYD NOGSTEEDS +- DAG 14 ALHOEWEL DIT SOMMIGE KERE LANGER AS 28 DAE VAT?

DANKIE VIR U TYD AN RAAD!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have a regular cycle, it is likely that you are ovulating.After stopping the Pill/patch, your cycle should be normal within 3 months.
With the cycle you describe, it does not sound like you are ovulating regularly.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/10

Ek ht al 4jaar gelede di voorbehoed gelos my verloofde ht al 2 kiners ek het 1 ma ek wil nog i baba hê ons probeeer al vir 3 jaar

Reply to Anonymous
Posted by: Oriana | 2014/09/24

Hi Dokter Ek was al vir 4jaar op die pil en deur die pil was ek nogsteeds op my menstruasie en nadat ek die pil gelos het, het ek nogsteeds my menstruasie gekry soos normaal, dis nou al 3 en n half maande wat ek probeer om swanger te raak maar ek kry dit nie reg nie.

Reply to Oriana
Posted by: Oriana Claassen | 2014/09/24

Ek was vir 4jaar op die pil en deur die pil het ek my menstruasie gehad en nadat ek die pil gelos het, het ek nogsteeds my menstruasie gekry soos normaal maar dis nou al 3 en n half maande wat ek probeer om swanger te raak maar ek kry dit nie reg nie.

Reply to Oriana Claassen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement