advertisement
Question
Posted by: Nicky | 2007/02/19

vrae oor enkefilitis / meningitis

Hallo Doc,

Verwys na 1833.

Dankie vir jou terugvoering.

Ja, ek is nogal gepla met sinus infeksies. Het al 4 sinus operasies gehad om poliepe te verwyder, maar dit is nou al 10 jaar gelede gewees. Intussen het ons in 2003 van Durban na Pretoria verhuis en dit gaan heelwat beter, behalwe in die begin van die somer.

Is dit moontik die oorsaak van die inkefilitis / infeksie? Hoe ernstig is dit? Kan jy my moontlik bietjie meer daarvan vertel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nicky
Mens se sinusse is baie naby aan jou breinvlies ( daar is letterlik 'n 3 mm been tussenin!) en enige infeksie daar kan maklik brein toe sprei. Dit kan ernstig wees want mens kan bakteriele breinvlies ontsteking kry.
Sien http://www.health24.com/medical/Head2Toe/777-778-781,11889.asp

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement