advertisement
Question
Posted by: JRJ | 2005/12/09

Vraag

Hi

Wil net iets gou hoor. Ek is by 'n personal trainer en hy weeg,meet ens my elke maand. En ek kry elke maand 'n nuwe gym program ook. Meestal bestaan die programme uit baie fiksheid, en ook gewigte. Maar al hoe wel ek 5keer 'n week train en 2keer kickbox gaan my bodyfat nie afnie. My Lengte Is:1.63m en gewig: 60Kg. Ek is al 3jaar by my trainer maar my lyf verander maar bodyfat bly selfde.
Nou my vraag is:
1. Is 18% body fat baie vir my hoogte en my gewig?
2. Hoe kan ek die body fat nog af kry?
3. Hoe moet my program lyk om nog body fat te verloor en te tone?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hi JRJ
is jy 'n man of vrou? 18% is goed vir 'n vrou maar swak vir 'n man
Jy sal reg moet eet om jou ligg's vet nog laer te kry
Ek weet nie wat jy tans doen nie so dis moeilik om kommentaar op jou bestaande program te lewer
die bepaling van ligg's vet is baie moeilik om te doen en dit hang ook af van watter metode en formule jou PT gebruik maak

Stuur vir my meer inligting dan kan ek jou probeer help
Pea

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement