advertisement
Question
Posted by: Miempie | 2006/07/20

VOORTANDE VAN KIND

My dogtertjie is nou amper 7 jaar. Haar voortande is egter op 2 jaar al verwyder. Op daardie stadium het geen dr ons geadviseer om te kyk na alternatiewe opsies nie en sy is tot vandag nog "haarbek". Sy was Januarie 2006 by 'n ortodontis. Die dr het x-strale geneem en genoem dat die tande baie hoog sit en waarskynlik dmv operasie uitgetrek moet word - kettings. Die prosedure is egter pynvol en ek wil hoor of daar nie 'n alternatiewe opsie is nie. Sy raak nou groot en begin baie bewus raak van die mond sonder tandjies!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageProsthodontist

Hello, baie jammer vir laat reply. As die tande nie slef uitkom nie sal doe prosedure hulle help. Dit is belangrik dat die tande in die regte posiesie uitkom. Praat asb met u ortodontis en vind uit of 'n tydelike plaatjie met tande geplaas kan word. Baie sterkte

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement