advertisement
Question
Posted by: Lulu | 2005/11/21

Voorbehoedmiddels

Ek wil graag weet hoe werk die "loop" en enige ander voorbehoedmiddels wat nie pille is nie. Ek sien baie mense praat ook van die Mirena (weet nie wat dit is nie). Ek wil glad nie meer enige vorm van 'n pil drink nie en wil net weet watter ander middels mens kan gebruik, hoe dit werk en hoe effektief dit is aangesien ek nie weer gou wil swanger raak nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The IUCD works by preventing implantation. The Mirena is a type of IUCD which has a hormone coating. Efficacy is about 98% with the IUCD and 99.5% with the Mirena. Other options are the injections, condoms and diaphragms.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/11/29

Dag dag ek wil net hoor ek dink daaran om op die inspuiting te gaan, ek wil net hoor wat is die na gevolge wat daarmee saam gaan? En hoe effektief is dit sou julle se? Ek het gehoor mens moet die eerste keer by die dokter gaan om die regte dose te kry en so an

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/04/19

ek het nog November maand nog laas my inspuiting gekry het ni weer daarna gegan ni maar ek het al n baba ek menstrueer net n minuut en skei wit af .Ek het weer. seksueel aktief geword x voel soos iemand wat weer swanger is ek soek dringend raad asb

Reply to Anonymous
Posted by: worry | 2014/11/04

Ek ht twee maande gelede n loop in my arm gesit di eerste maand ht ek my maanstonde gekry en ni daarna ni is dt normaal hie kom melk uit my borste dt is ni waterig ni na sesjaar kn iemand my se of dt normaal is asb danki

Reply to worry
Posted by: sonja | 2014/07/25

Hi mensies ek is tans op die inspuiting maar het vandag gehoor van die inplanting wat hulle doen onder jou bo arm. Blybaar is dit nie seer nie en hou ook so lank as drie jaar... Het enige iemand wat die lees dit dalk gedoen? Groete eke.

Reply to sonja | 1 comment (hide)
Posted by: blondie | 2015/06/22

Sonja dis n baie goeie ding ek het hom al n jaar in en dis die beste ding ooit het geen probleme ni

Posted by: bekommerd | 2013/08/21

Ek het 4 maande gelede die inspuiting gelos en was 8maande daarop hoe lank gaan dt wat om te vloei

Reply to bekommerd
Posted by: Maya | 2005/11/21

Hi Lulu, hope you can understand english! I have tried numerous pills as well, and found they did not suit me at all. I am allergic to the hormones. So my only other choice was to get a Loop inderted (mine is called the copper coil Loop) and it does not release any hormones. How it works is that the copper kills off the sperms before they have a chance to impregnate. The Merina Loop is a hormone Loop. The good thing about Loops are that you get them put in and they last for about 3 years before they need to be replaced. The bad thing is that they make your period heavier and more painful.

Reply to Maya
Posted by: Brenda | 2005/11/21

Beste Lulu;

Ek het al alles probeer, die beste tot dusver en 99% effektief - die inspuiting. Daar is 'n 2 maande en 3 maande een. Dus hoef jy net elke 2/3 maande te gaan vir die inspuiting. En jy kan dit sommer by 'n apteek loop doen, kos ±R30. Al nadeel is dat as jy van die inspuiting af gaan, kan dit vir jou tot 1 jaar vat om swanger te word.

Reply to Brenda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement