advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/07/29

Voorbehoed middel

Hi Dr.
Ek wil graag net weet om mens ''n dokter voorskrif nodig het vir enige voorbehoed middel/pil? Of is daar middels wat jy oor die toonbank kan koop?

Ek was nog nooit op enge voorbehoed nie, en dink dit is nou tyd maar ek het nie ''n clue waar om te begin en is regtig nie lus vir die dokter.

Jou hulp word waardeer.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is belangrik dat jy 'n dokter konsulteer voor die gebruik van voorbehoed pille, aangesien dit baie newe-effekte het en jy moet ingelig wees oor die gebruik van hierdie medikasie. Na die eerste konsultasie, kan jy jou medikasie by 'n apteek sonder 'n voorskrif aankoop.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: anoniem | 2013/09/09

Hi dr. Ek wil graag weet wat beteken dit as jy ongereeld vloei en soms is daar n bruin afsaksel........ek was by die kliniek hule het my op die voorbehoedpil gesit maar die proses duur nog aanmekaar voort .wat beteken dit?

Reply to anoniem

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement