advertisement
Question
Posted by: RAAD-OP | 2008/01/27

VOLWASSE AKNEE

Ek is 44 jaar oud en vir die afgelope paar maande ly ek aan volwasse aknee. Die probleem is nie baie ooglopend nie, danksy grimering, maar dit pla my tog. Ek het vandag met 1 x Roaccutane begin elke tweede dag vir 3,5 maande. Watter skoonheidsproduk stel u voor?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Raadop
Jy moet iets vir baie sensitiewe en droeë vel gebruik - raadpleeg liewer 'n gekwalifiseerde skoonheidskundige. Roaccutane maak jou vel ook baie sensitief vir die son en jy moet asb 'n goeie sonblok gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ansie | 2008/01/28

Hi Raad-op,

Ek het baie simpatie met jou want ek sukkel ook met volwasse aknee. Wat regtig vir my werk is Vitamien E kapsules, drink dit saam met Selenium. Wat ook werk (dis nogal duur), is Vichy se anti-imperfection room, dis so blouerige room en jy smeer dit aan in die aande.

Reply to Ansie
Posted by: al | 2008/01/28

Koop Zinplex by die apteek. Dit het vir my gehelp en drink sommer vier aan die begin.

Reply to al

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement