advertisement
Question
Posted by: Galjoen | 2003/02/11

Voet en hande probleem

Voete jeuk aanhoudend en raak droog en bars en sere vorm, hande het dieselfde probleem.
Ek wil graag van `n website weet om oor dit te lees.

Baie dankie byvoorbaat,

Paul.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Paul, dit klink asof dit ‘n vorm van ekseem of kontak dermatitis mag wees. Daar is selfs ‘n moontlikheid dat dit psoriase of ‘n oppervlakkige fungus infeksie mag wees. Jy kan dus sien dat ons eers ‘n diagnose sal moet maak voordat ek vir jou meer inligting kan stuur. Die beste sal wees om eers jou dokter te gaan sien en ‘n diagnose en behandeling te kry. Laat maar weet as dan daar nog iets is wat jy wil weet. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement