advertisement
Question
Posted by: Erita | 2004/11/11

Voel of daar 'n knop of iets in my keel is

Dit voel elke dag of ek 'n knop in my keel het. Ek drink Eltroxin so ek weet nie of dit dalk my skildklier is nie. Ek sukkel ook baie met my gewig so ek weet nie of dit dalk vet is wat ek in my keel voel nie. Kan u asseblief vir my laat weet wat dit dalk kan wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Erita, dit mag definitief as gevoel van jou skildklier wees, maar dit mag natuurlik ook as gevolg van ‘n ander keel probleem soos infeksies of kieste wees. Die beste sal wees om jou dokter te sien vir ‘n goeie ondersoek. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Z | 2004/11/11

Hallo Erita,

ek het dieselfde probleem maar dit gebeur net wanneer ek gespanne is al wat ek dan doen is diep asem haal en net relax en ek gaan stap 'n bietjie 'n dokter het vir my gese dit is 'n tipe angs aanval !!!

Sterkte en ek hoop Doc kan jou 'n antwoord gee op jou vraag.

Groete
Z

Reply to Z

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement