advertisement
Question
Posted by: Lienkie | 2007/06/11

Voel net goor

Haai Dok

EK voel al van Vrydag af baie goor!!! Het vreeslike maagpyn en baie naar. Saterdagaand het my maag vreeslik gegaan. En dit gebeur nooit met my nie... Mag ek grose wees? As ek wil piepie of n wind wil laat, kry ek die vreeslikste pyn in my regterheup wat dan afskiet na my regterkantse lies. Maar dis net daar tot ek klaar gepiepie het, en voor ek klaar is, is die pyn ook ligter. Ek het Citro Soda gedrink en baie water ingeval dit infeksie is. Maar dit voel nie beter nie. Het dokter miskien enige idee wat dit kan wees? Die naarheid voel nie beter nie...

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lienkie
jou simptome klink vir my baie niersteenerig of blindedermontstekingrig ! Gaan sien asb jou dokter dat jy urine kan toets en 'n bloed toets kan doen?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hanna | 2007/06/11

Jy mag dalk infeksie in jou nier en blaas pype he. Jy sal antibiotika moet kry en ook 'n pil met die naam van URISPAS om die pyn te verlig. URISPAS 200mg is ook beskikbaar oor die toonbank by apteke. Maar vermy Citro soda, en drink net baie water. Hoop jy voel beter.

Reply to Hanna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement