advertisement
Question
Posted by: Angel | 2007/05/08

Voel deurmekaar, help!!

Ek gaan 6 jaar met die liefde van my lewe uit. Ons sou Saterdag verloof geraak het, maar my ring was nie klaar nie (hy het my ring laat ontwerp en maak). Ek woon tans in Johannesburg en hy in Welkom en ek trek oor 3 weke na hom toe in Welkom. Sondag voor ek terug gery het Johannesburg toe het een van sy vriende my vertel dat hy gesê het dat hy van plan verander het en nooit met my sal trou nie want ek is nie die vrou vir hom nie en dat hy nog lief is vir sy ex. Die vriend van hom het my daarna probeer soen en ek het net daar in my kar geklim en gery. Die liefde van my lewe bly vir my sê dat hy lief is vir my, maar dit wat sy vriend gesê het bly my pla. My ring was gister klaar en ek weet dat een van die ouens wat saam met hom werk het dit gaan haal. Hoe hanteer ek dit wat my pla, praat ek met hom daaroor of moet ek dit net los? Asb. enige raad sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

That the "friend" tried to kiss you after telling you this gossip, strongly suggests that he was motivated to try to break you up for his own benefit, and you don't know whether what he said was true at all. Surely you need to discuss all of this with him so as to properly understand what is rally going on. This is hardly a friend worth trusting, is he ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Maria | 2007/05/08

Met sulke vriende het mens nie vyande nodig nie... Ek stem saam met Pieter, praat met jou verloofde daaroor.

Reply to Maria
Posted by: Pieter | 2007/05/08

Praat met hom daaroor , en vertel hom presies wat sy vriend gedoen het . Ek dink sy vriend het net broekstories planne met jou.

Reply to Pieter

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement