advertisement
Question
Posted by: tears | 2008/06/03

voedings, novalac sd

Hi dok,

Kan jy help asb.

My dogtertjie is amper 14 maande oud. Die afgelope maand sukkel ons weer in die nag met haar voedings. Op 'n stadium het sy regdeur geslaap dan moes jy die bottel in haar mond druk om iets in te kry.

Deesdae moet ons weer 4 keer per nag vir haar 'n bottel melk gee. Sy het gewoonlik dit in die dag gedrink saam met rooibos tee ook maar wil nie nou nie.

Ons het haar op novalac 3 en ek't nou novalac sd gekoop om in die aand vir haar te gee.

Ek benodig dringend raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tears
Op 14 maande het sy nie meer as 600ml melk nodig as sy goed eet deur die dag nie. Ek verkies ook dat hulle nie lê en drink nie omdat dit lei tot gedurige oorinfeksies. Die feit dat sy kort kort wakker word kan te doen he dat sy nou deur 'n periode gaan waar hulle skeidingsangs ontwikkel - gee haar liewer 'n bietjie water of 'n fopspeen maar moenie nagvoedings aanmoedig nie. Sorg dat sy goed eet met aandete, en dat sy proteiene sowel as koolhidrate inkry om haar bloedsuiker konstant te hou. ( iets soos kaas of jogurt of eiertjie of mince)
sien ook http://www.babycentre.co.uk/toddler/sleep/habits12to18months/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: tears | 2008/06/04

dankie dok

Reply to tears

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement