advertisement
Question
Posted by: freda | 2008/05/22

voeding mites oor sportlui

hallo, jammer vir die Afrikaans. ek moet 'n opdrag doen vir die universiteit. watter voedsel is nie goed om te eet voor mens gaan sport doen nie, of watter mites is daar i.v.m die voeding?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSports Nutrition

Hi Freda

Ek dink die beste raad vir jou is om n goeie bron na te slaan – kry enige van die volgende 2 boeke:

Eating for Sport – Shelly Meltzer & Cecily Fuller
Of
Eet slim vir sport – Liesbet Delport (ook in Engels)

Daar sal nie soveel klem gele word op watter voedseltiepes verkeerd is nie, maar eerder wat goeie opsies is.
In kort wat verkeerd is, is hoe vet voedsel, te veel vesel, en verkieslik nie hoe GI koolhidrate nie – hulle het hulle plek slegs onmiddellik na oefening / n game vir herlaai van die store.

Sterkte – hoop jy kry goeie punte!

Vanessa

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement