advertisement
Question
Posted by: E.S. | 2009/09/08

Vlooi allergie by kat

My katjie word gereeld gepoeier, maar ek ek hou nie van die poeier en druppels nie. Verder was ek haar kombers een keer ' n week, en tussenin suig ek dit, en die matte waar sy lê  meer gereeld. Dit lyk vir my asof sy onder haar keel ' n allergie kry van vlooibyte. Daar krap sy vreeslik. Kry mens iets natuurliks wat die gejeuk sal help. Na Frontline of Revolution hou sy vir ' n dag of twee op met krap. En sy HAAT die druppels. Poeier ook. Ek is amper seker sy krap nie a.g.v. van vlooie spesifiek nie, maar eerder van ' n irritasie.
Ek probeer regtig om haar so natuurlik moontlik te hou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo E.S.

Vergeet van 'n blom wat dalk kan help om vlooie weg te hou. Gebruik goeie gif. Ek sal eerder elke twee weke Frontline kies as om met 'n velallergie te sukkel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement